
Ons Gogga-oomblikke.
’n Kykie na die lekker leer, speel, ontdek en groei wat elke dag by Gogga Kleuterskool gebeur. Hier deel ons van die kosbare oomblikke, kreatiewe aktiwiteite en hope pret wat deel vorm van ons Gogga-kleuters se skooldae.
Kreatiewe Gogga-kuns, knip, plak en handwerk.

By Gogga Kleuterskool gebeur daar elke dag spontane oomblikke wat van ’n gewone skooldag ’n spesiale dag maak.

Prettige en kreatiewe aktiwiteite wat ontwikkeling, ontdekking en leer aanmoedig.

Ons Trots – die kinders met hul kunswerke en spesiale skeppings.
Elke week ontdek ons iets nuuts! Met nuwe temas, prettige aktiwiteite en ons weeklikse ontdekking leer en ontdek ons saam.
706 Jacques St, Moreleta Park, Pretoria-Oos, 0044
navrae@goggaspeelskool.co.za
0662315154
Created by Kooy Atelier Proudly powered by WordPress







































































