
By Gogga Kleuterskool Speelskool, ’n Afrikaanse kleuterskool in Moreleta Park, Pretoria, strek leer veel verder as net die klaskamer. Deur ’n gebalanseerde kombinasie van akademie, sport, kultuur en weeklikse aktiwiteite bied ons die kleuters die geleentheid om te leer, ontdek, beweeg, skep en groei. Ons fokus op kleuterontwikkeling en skoolgereedheid in ’n veilige, stimulerende en liefdevolle omgewing.
706 Jacques Straat, Moreleta Park, Pretoria-Oos, 0044
navrae@goggaspeelskool.co.za
0662315154
Created By Kooy Atelier Proudly powered by WordPress






