SLAKKIEKLAS

3 MAANDE – 14 MAANDE

TydAktiwiteit
06:45 – 07:45Aankoms
07:45 – 08:15Ontbyt
08:15 – 09:00Vryspel / doeke ruil
09:00 – 09:30Bybelstorie, tematyd, rympie
09:30 – 09:50Groot motoriese aktiwiteit
09:50 – 10:00Hande was / doeke ruil
10:00 – 10:20Versnaperinge
10:20 – 10:50Beplande aktiwiteite
10:50 – 11:25Fyn motoriese aktiwiteit
11:25 – 11:40Vryspel
11:40 – 12:00Middagete
12:00 – 14:15Rustyd
14:15 – 14:30Doeke ruil
14:30 – 15:00Vryspel
15:00 – 15:15Middag versnaperinge
15:15 – 15:30Storietyd
15:30 – 16:00Doeke ruil
16:00 – 17:15Konstruksie-blokke 
Gogga Speelskool
Miems van Aswegen

Tannie Miems van Aswegen is die juffrou van ons Slakkieklas (3–14 maande) en die sagte hart van ons babaklas. Met haar rustige geaardheid, warm persoonlikheid en opregte liefde laat sy elke baba veilig, geliefd en geborge voel.
Sy het 13 jaar ondervinding as naskoolassistent en universiteitsdosent en beskik oor ’n BA Honneurs, Nasionale Onderwysdiploma en Diploma in Taal- en Teksversorging.

Gogga Speelskool
Doris Mashabana

Doris is ‘n opgeleide, bekwame assistent en ‘n betroubare, geduldige
en harde werker. Sy is altyd positief en ondersteunend in die klas. Babas eet, speel en slaap tevrede met haar in die omgewing. Sy is vir ons kosbaar in die Slakkieklas.

Rosina Ngobenu

Rosina is ‘n uitstekende assistent en spanwerker met ‘n baie fyn aanvoeling en waarnemingsvermoë. Sy is ‘n oop en reguit mens wat netelige kwesssies en veeleisende situasies kreatief, prakties en taktvol hanteer.

Similar Posts

  • DAG PROGRAM 2 – 3 Jaar

    BESIEKLAS 2 JAAR – 3 JAAR Tyd Aktiwiteit 06:45 – 07:45 Aankoms 07:45 – 08:15 Ontbyt 08:15 – 09:00 Vryspel / doeke ruil 09:00 – 09:30 Bybelstorie, Bybelliedjies, tematyd, rympie 09:30 – 09:50 Groot motoriese aktiwiteit 09:50 – 10:00 Toiletroetine en handewas 10:00 – 10:20 Verversings 10:20 – 10:40 Kuns / Musiek 10:40 – 11:00…

  • DAG PROGRAM 4 – 5 Jaar

    Vuurvliegieklas GR. RR 4 JAAR – 5 JAAR Tyd Aktiwiteit 06:45 – 07:45 Perseptuele aktiwiteite 07:45 – 08:15 Handewas / Ontbyt 08:15 – 09:00 Vryspel binne 09:00 – 09:30 Bybelstorie, Bybelliedjies, tematyd, rympie 09:30 – 09:50 Beweging / Grootmotories aktiwiteite 09:50 – 10:00 Oggend versnaperinge 10:00 – 10:20 Kuns / Musiekwaardering 10:20 – 10:50 Vryspel…

  • DAG PROGRAM 14 – 24 Maande

    BYTJIEKLAS 14 MAANDE – 24 MAANDE Tyd Aktiwiteit 06:45 – 07:45 Aankoms 07:45 – 08:15 Ontbyt 08:15 – 09:00 Vryspel / doeke ruil 09:00 – 09:30 Bybelstorie, Bybelliedjies, tematyd, rympie 09:30 – 09:50 Groot motoriese aktiwiteit 09:50 – 10:00 Hande was / doeke ruil 10:00 – 10:20 Versnaperinge 10:20 – 10:50 Beplande aktiwiteite: kuns 10:50…

  • DAG PROGRAM 3 – 4 Jaar

    SKOENLAPPERKLAS GR. RRR 3 JAAR – 4 JAAR Tyd Aktiwiteit 06:45 – 07:45 Aankoms 07:45 – 08:15 Ontbyt 08:15 – 09:00 Toiletroetine, vryspel binne 09:00 – 09:30 Bybelstorie, Bybelliedjies, tematyd, rympie 09:30 – 09:50 Beweging / Grootmotories aktiwiteite 09:50 – 10:00 Toiletroetine en handewas 10:00 – 10:20 Verversings 10:20 – 10:50 Kuns / Musiek 10:50…