
Hierdie Week by Gogga Kleuterskool
3 – 7 Augustus 2026
Vrugte & Groente Week!
Hierdie week ontdek ons Gogga-kleuters die kleurvolle wêreld van vrugte en groente! Deur lekker, praktiese aktiwiteite leer hulle van verskillende vrugte en groente, hul kleure en vorms, en hoekom dit belangrik is vir gesonde, groeiende lyfies.
By Gogga Kleuterskool leer ons deur te kyk, te voel, te proe en te ontdek!
Fruit & Veggie Week!
This week we are exploring are exploring the colourful world of fruit and vegetables! Through fun activities, we learn about different fruits and veggies, their colours, shapes and why they’re good for our growing bodies.
Learning is always more fun when we can see, touch, taste and explore!
