Hierdie Week by Goggas

  • |

    Blomme en Plante

    Hierdie was ’n week vol groei, ontdekking en kreatiwiteit! Verlede week het ons Bytjieklas, Besieklas, Skoenlapperklas en Vuurvliegieklas die wonderlike wêreld van plante en blomme ontdek! Ons het ons eie boontjiesaad-eksperimente aangepak en met groot opgewondenheid dopgehou hoe ons boontjies ontkiem en begin groei. Ons het ook geleer wat ’n saadjie nodig het om mooi…

  • |

    Voëls

    Voëls ’n Klein voëltjie het vir ons kom vertel… hierdie week was sommer tjiep-tjiep van die lekkerte! Ons het hierdie week ons vlerke gesprei en die wonderlike wêreld van voëls ontdek! Van vere en vlerke tot neste, snawels en voëlkos – ons het nie net oor voëls geleer nie, maar dit prakties beleef, ondersoek en…

  • |

    Plaasdiere

    Plaasdiere Hierdie week leer ons alles oor plaasdiere! Ons ontdek waar hulle woon, watter geluide hulle maak en hoe elke dier ’n spesiale rol op die plaas speel. Farm Animals This week we’re learning all about farm animals! We’ll discover where they live, the sounds they make, and the special role each animal plays on the…

  • |

    Vrugte & Groente

    Vrugte & Groente Week! Hierdie week ontdek ons Gogga-kleuters die kleurvolle wêreld van vrugte en groente! Deur lekker, praktiese aktiwiteite leer hulle van verskillende vrugte en groente, hul kleure en vorms, en hoekom dit belangrik is vir gesonde, groeiende lyfies. By Gogga Kleuterskool leer ons deur te kyk, te voel, te proe en te ontdek!  Fruit & Veggie…