Blomme en Plante
Hierdie was ’n week vol groei, ontdekking en kreatiwiteit! Verlede week het ons Bytjieklas, Besieklas, Skoenlapperklas en Vuurvliegieklas die wonderlike wêreld van plante en blomme ontdek! Ons het ons eie boontjiesaad-eksperimente aangepak en met groot opgewondenheid dopgehou hoe ons boontjies ontkiem en begin groei. Ons het ook geleer wat ’n saadjie nodig het om mooi…
